Die prosa van die twede Afrikaanse beweging

Pieter Cornelis Schoonees
n
Die prosa van die twede Afrikaanse beweging, by

Pieter Cornelis Schoonees This eBook is for the use of anyone anywhere at no cost and with almost no restrictions whatsoever. You may copy it, give it away or re-use it under the terms of the Project Gutenberg License included with this eBook or online at www.gutenberg.org
Title: Die prosa van die twede Afrikaanse beweging
Author: Pieter Cornelis Schoonees
Release Date: April 18, 2006 [EBook #18203]
Language: Afrikaans
Character set encoding: ISO-8859-1
*** START OF THIS PROJECT GUTENBERG EBOOK DIE PROSA VAN DIE TWEDE ***

Produced by Christine D., Michael Ciesielski and the Online Distributed Proofreading Team at http://www.pgdp.net

DIE PROSA VAN DIE TWEDE AFRIKAANSE BEWEGING.
AKADEMIES PROEFSCHRIFT TER VERKRIJGING VAN DE GRAAD VAN DOCTOR IN DE LETTEREN EN WIJSBEGEERTE AAN DE UNIVERSITEIT VAN AMSTERDAM, OP GEZAG VAN DE RECTOR-MAGNIFICUS DR. P. ZEEMAN, HOOGLERAAR IN DE FAKULTEIT DER WIS- EN NATUURKUNDE, IN HET OPENBAAR TE VERDEDIGEN IN DE AULA DER UNIVERSITEIT OP VRIJDAG 17 NOVEMBER 1922, DES NAMIDDAGS TE 3 UUR
DOOR
PIETER CORNELIS SCHOONEES, GEBOREN TE UNIONDALE, ZUID-AFRIKA.
AMSTERDAM Drukkerij en Uitgeverij J.H. DE BUSSY. MCMXXII

_Aan my vrou en kinders_.

VOORWOORD.
_Wanneer ek van die laaste skof op die akademiese pad terugblik, dan is dit my 'n aangename plig om die Here Hooglerare van die Fakulteit van Lettere en Wysbegeerte te bedank vir die onderwys wat ek gedurende enige jare kon ontvang. Besonderlik wil ek U, hooggeleerde PRINSEN, my geagte promotor bedank vir u voortreflike leiding, waaraan my dissertasie veel te danke het_.
_Ook aan U, hooggeleerde BOER, BRUGMANS en STOETT wens ek my opregte dank uit te spreek vir die inleiding in die ho?re taal- en historiese wetenskap. Die welwillende belangstelling wat U steeds in my studie getoon het, sal altoos vir my 'n aangename herinnering wees. Aan U, hooggeleerde SIX, SWAEN en SCHOLTE betuig ek ook my erkentelikheid_.
_Dat ek my proefskrif in my moedertaal kon skryf, is 'n voorreg wat ek baie op prys stel_.
_Aan die hulpvaardigheid wat ek steeds by die Universiteits-Bibliotheek en by die Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Vereeniging ondervind het, is ek veel verskuldig; ook aan die direksie van die Nederlandsche Bank van Zuid-Afrika vir opestelling van hul argief_.
_Met opoffering van eie belange het die heer en mevrou SPIER, die heer J. INGWERSEN Sr., mevrou SCHABERG-KEMINK en die famielie NIERKENS aan my en my gesin in die tyd van die groot woningnood 'n rustige woon- en studeerplekkie gegee. Dat ons dit ten hoogste waardeer, spreek vanself. Sonder die daadwerklike steun van die Unie-regering en die Herman-Coster-Fonds sou ek my studie nie kon voltooi het nie. Aan almal ons innige dank! Dié dank kom ook toe aan ons Hollandse vriende, wat soveel gedoen het om ons verblyf hier te veraangenaam deur hul gasvryheid en hul bereidwilligheid om ons steeds met raad en daad by te staan. In die sonnige suide sal die glimlag van hul vriendskap nie vergeet word nie!_

INHOUD.
VOORWOORD Bls. VII
HOOFSTUK I.
DIE TWEDE AFRIKAANSE BEWEGING Bls. 1-28
§ 1. Historiese Inleiding (1-4). § 2. Te?stelling tussen die Eerste en Twede Beweging: (4-6). § 3. Die Twede Beweging veel meer dan Taalbeweging (6-7). §4. Gevaar vir Isolasie (8). § 5. Kultuur-toestande (8-14). § 6. Kalvinisme en Kuns (14-18). § 7. Die Prosa.--Algemene Karakteristiek (18-25). Krietiese Standpunt (25-27). § 9. Beperking van Onderwerp.--Indeling (27-28).
HOOFSTUK II.
POLEMIESE PROSA Bls. 29-40
Adv. J.H.H. de Waal (29-30). G.S. Preller (30-31). Dr. D.F. Malan (31-32). Prof. N.J. Brümmer (32-33). Die Brandwag (33). Prof. J.J. Smith (34). Dr. T.B. Muller (34-35) Ons Moedertaal (36). Adv. C.J. Langenhoven (37-40).
HOOFSTUK III.
PROSA UIT DIE TYDSKRIFTE Bls. 41-61
§ 1. (a) De Goede Hoop (41-43). (b). (43-45). § 2. Die Brandwag (45-55). Jan F.E. Celliers (48-53). Hettie Cillié en E.H.F. de Roubaix (53-54) Iz. van Heerden (54-55). § 3. Die Huisgenoot (55-60). § 4. Ander Tydskrifte (60-61).
HOOFSTUK IV.
G.R. VON WIELLIGH, "Die Laaste stem uit Die Genootskap van Regte Afrikaners" Bls. 62-99
Lewensskets (62-63). Eerste Skrywers (63-66). _Jakob Platjie (67-71). Huis en Veld (71-74). Staan jou Man_ (75-77). Boesman-Stories (77-82). Styl en taal (82-99).
HOOFSTUK V.
ROMANS, VERHALE EN SKETSE Bls. 100-230
§ 1. Adv. J.H.H. de Waal: Lewensskets en inhoud van sy twee romans (100-103). Is Joh. van Wyk 'n historiese roman? (104-108). De Waal se romans is intriegeromans (109-111). Karaktertekening (112-117). Natuurbeskrywing (118-119). Styl (119-125). Dialoog (126). Anglisismes (127-130). Taal (130-132). Stompies (132-133); § 2. J. Lub (133-135). § 3. J.G. Engela (135-136). § 4. Adv. C.J. Langenhoven: Lewensskets (136-137). Ons Weg deur die Wêreld (II en III) (137-140). § 5. Christian Zinn. (140-141). § 6. Dr. D.F. Malherbe: Vergeet nie, inhoud (141-143). Bettie se "offer" (143-148). Karaktertekening (148-150). Gebrek aan objektiwiteit (150). Styl (151-158); § 7. Mej. Chris. C. Euvrard (158-159). § 8. Joubert Reitz (159-161). § 9. Jochem van Bruggen: Lewensskets (161-162). Teleurgestel (162-171). Op Veld en Rande (171-174). Ampie (174). _Die Burgemeester van Slaplaagte_ (174-176); § 10. Gordon Tomlinson (176-180). § 11. Adv. H.A. Fagan: Lewensskets: Uit 'n Studente-Album (181-182). _Uitgesogte Afrikaanse Verhale_ (182-183). § 12. Reenen J. van
Continue reading on your phone by scaning this QR Code

 / 143
Tip: The current page has been bookmarked automatically. If you wish to continue reading later, just open the Dertz Homepage, and click on the 'continue reading' link at the bottom of the page.